{"id":2679,"date":"2025-01-15T11:23:53","date_gmt":"2025-01-15T11:23:53","guid":{"rendered":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/?page_id=2679"},"modified":"2025-01-15T11:23:54","modified_gmt":"2025-01-15T11:23:54","slug":"bepalings-voorwaardes","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/bepalings-voorwaardes\/","title":{"rendered":"Bepalings &#038; Voorwaardes"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">FinFix Shared Services (Edms) Bpk, wat handel dryf as <strong>SpaarVarkie<\/strong>, sal geen inligting met ongemagtigde derde partye deel nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons bevestig dat die volgende derde partye gemagtig is om gebruik te maak van verbruikers se persoonlike inligting: FinFix Shared Services (Edms) Bpk en hul filiale, soos <strong>SpaarVarkie<\/strong>.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>SpaarVarkie<\/strong> sal die inligting wat deur verbruikers verskaf word, slegs vir die beoogde doeleindes gebruik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verbruikers gee <strong>SpaarVarkie<\/strong> toestemming tydens die identiteitverifikasie-proses, om die verbruiker se volledige kredietverslag by XDS te bekom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verbruikers magtig <strong>SpaarVarkie<\/strong> om hul persoonlike inligting so lank as nodig in hul stelsel te stoor, vandat die verbruiker die \u2018Kontak Ons\u2019 vorm ingevul het op <strong>SpaarVarkie<\/strong> se webtuiste.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer jy jou kontakbesonderhede aan <strong>SpaarVarkie<\/strong> verskaf, stem jy in om inligting te ontvang in die vorm van e-posse, telefoonoproepe of teksboodskappe, vanaf gemagtigde derde partye. Die aard van hierdie kommunikasie sal verband hou met die finansi\u00eble bedryf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons verbind ons tot die eksklusiewe gebruik van jou persoonlike inligting vir die vermelde doeleindes en sal dit verwerk in ooreenstemming met ons Privaatheidsbeleid.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie beleid beskryf ons praktyke vir die hantering, berging en beskerming van jou data en\/of persoonlike inligting. Dit staaf ook jou regte en hoe dit uitgeoefen kan word. Jy het die reg om jou toestemming terug te trek en verdere kommunikasie te weier op enige stadium, deur \u2018n e-pos te stuur na&nbsp;<a href=\"mailto:info@spaarvarkie.co.za\">info@spaarvarkie.co.za<\/a>.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur in te stem tot hierdie bepalings, bevestig jy dat jy ten minste 18 (agtien) jaar oud is en dat jy hierdie voorwaardes volledig verstaan en aanvaar het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>FinFix Shared Services (Edms) Bpk, wat handel dryf as SpaarVarkie, sal geen inligting met ongemagtigde derde partye deel nie. Ons bevestig dat die volgende derde partye gemagtig is om gebruik te maak van verbruikers se persoonlike inligting: FinFix Shared Services (Edms) Bpk en hul filiale, soos SpaarVarkie. SpaarVarkie sal die inligting wat deur verbruikers verskaf [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-2679","page","type-page","status-publish","hentry"],"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/2679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2679"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/2679\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2680,"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/2679\/revisions\/2680"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/spaarvarkie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}