Skuldvry in 'n jap-trap!

Die SpaarVarkie span is hier om te verseker dat jou reis na ’n skuldvrye toekoms sorgvry is.

Navraagvorm

Niemand wil in skuld lewe nie en ons is hier om jou te help.

Die SpaarVarkie span verstaan hoe moeilik dit geraak het om in die hedendaagse ekonomiese klimaat en weghol inflasiekoerse ’n gemaklike lewe te ly. Jou salaris stagneer, maar politieke-en ekonomiese onstabiliteit, rampe, die verwoestende pandemie en korrupsie het ’n direkte impak op jou sak. SpaarVarkie is jou vangnet – ons kan jou help met jou finasiële verknorsing. Niemand wil in skuld lewe nie en ons is hier om jou te help. Hou jou bates en betaal steeds jou skuld met verlaagde rentekoerse af. En: Dit beteken jy het meer geld in jou beursie om geld te bestee op wat vir jou die belangrikste is.

Konsolideer jou skuld. Bly op datum van jou skuldterugbetalings sonder om noodsaaklike lewensuitgawes te sny.

SpaarVarkie.co.za vorm deel van die sambreel-maatskappy Finfix. Ons bekroonde skuldberaders is uiters bekwaam. Ons spanleier, Montana Smith, het amper ’n dekade se ondervinding en het selfs by die IPDA haar tande geslyp.

Geniet ‘n gelukkiger,

sorgvrye lewe.

Onmiddelike verligting.

Met ons hulp kan jy onmiddellik minder op jou skuld betaal. Moenie bekommerd wees as jy agterstallig is met jou terugbetalings nie. Ons beskerm jou bates.

Verminderde terugbetalings.

Jou maandelikse skuldterugbetalings kan na ’n bekostigbare bedrag verminder word. Ons herstruktureer en konsolideer jou skuld.

Beskerming teen regsaksie.

SpaarVarkie beskerm jou teen regsaksie en skuldeisers. Ons is jou betroubare middelman.

Jy kán skuldvry met 'n skoon kredietrekord wees.

Volg die proses saam met die SpaarVarkie span. Kry ’n skoon kredietrekord en ’n blink toekoms.

Hoekom die SpaarVarkie?

Verlaagde maandelikse skuldterugbetaling.

Betaal een verlaagde premie vir al jou skuld.

Konsolideer jou terugbetalings.

Die dae van hordes aftrekkings is in die verlede. Een verlaagde maand-elikse betaling vir al jou skuld.

Jou betroubare en vriendelike middelman.

Ons spanlede is bekwaam en professioneel. Kwaliteit is ons prioriteit.

Ons praat jou taal.

Vriendelike spanlede wat die pad saam jou stap - in Afrikaans.

Jou vrae beantwoord.

Gaan ek ooit weer vir krediet kan kwalifiseer?

Sodra jy die proses by ons voltooi en alle skuld ten volle betaal is, maak ons jou kredietrekord skoon.

Wat is julle rentekoerse?

Ons vra nie méér rente as wat jy tans betaal nie. Huidige rentekoerse word in meeste gevalle drasties verminder. In sekere gevalle bly die koerse dieselfde, maar word nie sommer verhoog nie.

Hoe betroubaar is SpaarVarkie?

SpaarVarkie vorm deel van die FinFix groep. Lees gerus van ons kliënte-resensies hier op HelloPeter. 


https://www.hellopeter.com/finfix

Hoe lank gaan ek betaal?

Dit hang af wat jy kan bekostig. Hoe meer jy betaal, hoe vinniger kan jy die proses voltooi. Die algemene verbruiker betaal tussen 24-60 maande terug aan hul skuld.

Verskaf SpaarVarkie lenings?

SpaarVarkie is nie ‘n kredietverskaffer nie en daarom kan ons volgens die Nasionale Kredietwet nie lenings bied nie.

Hoe kan ek aansluit?

Voltooi ‘n kontakvorm op die webtuiste vir ‘n gratis assesering. Sodra ons vasstel of jy kwalifiseer vir ons dienste sal ons vir jou ‘n aansoekvorm aanstuur.

17.01.2024

Praat met een van ons spanlede.

Skakel ons

Ons Kantore

Office 101, Suite 2, Cnr Alkantrand &, East Block, Sanlynn Office Park, Lynnwood Rd, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081

Volg ons op Sosiale Media.

FinFix Shared Services (Edms) Bpk. wat handel as SpaarVarkie.co.za geregistreer by die NCR (NCRDC3513). (Privaatheidsbeleid/voldoen aan POPIA.) FinFix sal geen inligting met ongemagtigde partye deel nie en ook nie die inligting wat deur verbruikers verskaf word, gebruik nie, behalwe vir die beoogde doel. Verbruikers wat aan AfriSkuld -konsultante toestemming gee vir persoonlike identifikasie -inligting en AfriSkuld magtig om die verbruikers se volledige kredietrekord by enige/alle geregistreerde kredietburo's en enige ander registers wat kredietinligting van verbruikers bevat, te bekom. Verbruikers magtig FinFix ook om hul krediet- en rekeninginligting so lank as wat nodig is in hul stelsel te stoor om die funksies uit te voer soos beoog deur artikel 86 van die Nasionale Kredietwet.

Consent for Receiving Communications: When you provide your contact details to FinFix Shared Services (Pty) Ltd trading as SpaarVarkie, you are agreeing to receive valuable information and updates, which may come in the form of emails, phone calls, or text messages. The nature of these communications will be related to the financial industry. We commit to using your personal information exclusively for the stated purposes and will process it in line with our Privacy Policy. This policy outlines our practices for handling, storing, and protecting your data and also details your rights and the methods to exercise them. You have the right to withdraw your consent and opt out of further communications at any point by sending an email with the subject line "MARKETING OPT-OUT" to marketing1@finfix.co.za. By agreeing to these terms, you confirm that you are at least 18 years old and that you have fully understood and accepted these conditions."